Afrikaans, August 2019 | Spanning
19ni68ck2019-10-02T01:32:01-07:00Augustus 2019 Spanning Goeie dag geliefdes, Ek is Merlia en ek sluit vandag by u aan om u lewens met bietjie toorkuns te deurkruis. Beste mense, towerkuns is nie net tot die planeet Aarde beperk nie. U is eerstens geeste en dan tweedens mense , so u geskiedenis strek baie verder as u beperkte spel [...]









