2 10, 2019

Afrikaans, September 2019 | Fokus

2019-10-02T01:40:12-07:00

September 2019 Fokus Groe dag geliefdes, ek is eM. Ek sluit vandag hartlik by u aan om u 'n bietjie van julself te vertel. U sien, u het rondgedwaal in die dinge van die planeet Aarde, met mekaar,teen mekaar vasgestamp en sodoende probeer om u weg te vind. En dit is vir ons so mooi [...]

Afrikaans, September 2019 | Fokus2019-10-02T01:40:12-07:00
28 08, 2019

Afrikaans, August 2019 | Spanning

2019-10-02T01:32:01-07:00

Augustus 2019 Spanning Goeie dag geliefdes, Ek is Merlia en ek sluit vandag by u aan om u lewens met bietjie toorkuns te deurkruis. Beste mense, towerkuns is nie net tot die planeet Aarde beperk nie. U is eerstens geeste en dan tweedens mense , so u geskiedenis strek baie verder as u beperkte spel [...]

Afrikaans, August 2019 | Spanning2019-10-02T01:32:01-07:00
24 07, 2019

Afrikaans, July 2019 | Tydlyn-samesmelting

2019-07-24T01:07:07-07:00

Julie 2019 Tydlyn-samesmelting Groete, geliefdes. Ek is eM. Ek sluit vandag by jou aan in so 'n pragtige energie. Die mensdom ontwikkel teen 'n ongelooflike tempo. Vandag deel ons aan u dit wat aan die kom is, en u posisie daarin. So baie vind tans plaas. Die fisiese liggaam sal oor ‘n gelydelike tydperk begin [...]

Afrikaans, July 2019 | Tydlyn-samesmelting2019-07-24T01:07:07-07:00
3 07, 2019

Afrikaans, June 2019 | Gravitasie Golwe

2019-07-03T07:04:14-07:00

Junie 2019 Gravitasie Golwe Goeie dag, geliefdes. Ons sluit aan by julle op hierdie spesiale dag. Weet jy wie jy is? Ons observeer van ver af, want die skoonheid is amper te oorweldigend om naby te kom. Jy sien, jy speel elke dag 'n speletjie. Julle inngerlike geeste is op die voorgrond. Nou, ons het [...]

Afrikaans, June 2019 | Gravitasie Golwe2019-07-03T07:04:14-07:00
22 05, 2019

Afrikaans, May 2019 | Geopende Deure

2019-05-22T08:04:22-07:00

Mei 2019 Geopende Deure Ons begroet julle, Geliefdes Ek is die Bewaarder van tyd, en ek het vandag gekom om julle op 'n reis te neem. Ek sal met julle mee deel wat besig is om op julle planeet te gebeur, want dit is baie opwindend! Tog,besef ons wel, dat wanneer julle slegte nuus ontvang [...]

Afrikaans, May 2019 | Geopende Deure2019-05-22T08:04:22-07:00
24 04, 2019

Afrikaans, April 2019 | Solara – Opgedateerde inligting oor die Planeet met twee Sonne

2019-04-24T07:01:24-07:00

April 2019 Solara Opgedateerde inligting oor die Planeet met twee Sonne Ons groet julle vanaf die Huis, geliefdes. Ons kom vandag na julle, om jul 'n bietjie verder op die pad te neem en met julle te deel wat plaasvind. Ja, jul wêreld verander. U eie fisiese aard is nou besig om te verskuiwe en [...]

Afrikaans, April 2019 | Solara – Opgedateerde inligting oor die Planeet met twee Sonne2019-04-24T07:01:24-07:00
1 04, 2019

Afrikaans, March 2019 | Terugkeer van die Groep met die Blink Oë

2019-04-01T14:02:00-07:00

Maart 2019 Terugkeer van die Groep met die Blink Oë Ons groet julle vanaf die Huis, Geliefdes! Vandag neem ons u op reis om met u te deel wat huidiglik en oor die volgende paar maande gaan plaasvind. Daar is veranderinge wat plaasvind sodat julle almal kan begin werk met jou gawes en roepings-werk. Ja, [...]

Afrikaans, March 2019 | Terugkeer van die Groep met die Blink Oë2019-04-01T14:02:00-07:00
21 02, 2019

Afrikaans, February 2019 | Die Nuwe Manlike Paradigma

2019-02-21T14:59:18-08:00

Februarie 2019 Die Nuwe Manlike Paradigma Goeiedaggeliefdes, Ons bring vir julle groet-wensevanaf die Huis! Ons kom vandag na jullemet die volgende boodskap, om julle na die volgende vlak te neem, want daar is soveel inligting wat op planeet Aarde gedeel word. Dit raak soms van tyd tot tyd 'n bietjie verwarrend. Laat ons dus eers [...]

Afrikaans, February 2019 | Die Nuwe Manlike Paradigma2019-02-21T14:59:18-08:00
29 01, 2019

Afrikaans, January 2019 | ‘n Tyd van Liefde – Die Gelykmaking

2019-01-29T15:50:07-08:00

Januarie 2019 'n Tyd van Liefde Die Gelykmaking Goeiedag, liewe kinders. Die begin van die Spel Ons kom vandag saam as 'n kollektiewe eenheid. Ons het gekyk hoedat julle vanaf die begin van die spel deur verskeie vlakke van julle bestaan, ​​beweeg het. Die Aarde en die familie van E, het bymekaargekom en gesê: "Kom [...]

Afrikaans, January 2019 | ‘n Tyd van Liefde – Die Gelykmaking2019-01-29T15:50:07-08:00
16 01, 2019

Afrikaans, December 2018 | ’n Tyd van Meesterskap

2019-01-16T17:06:29-08:00

Desember 2018 ’n Tyd van Meesterskap Wees gegroet, geliefdes. Ek is die Bewaarder van Tyd. Ek sluit vandag by julle aan om ons perspektief te deel, vanwat ons kan verwag, hoe dit vir u sal wees op die pad vorentoe. O, julle het so baie veranderinge tans aan die gang! Ja, op planeet Aarde gaan [...]

Afrikaans, December 2018 | ’n Tyd van Meesterskap2019-01-16T17:06:29-08:00
Go to Top