19 11, 2018

Afrikaans, November 2018 | Herstel

2018-11-19T16:20:11-08:00

November 2018 Herstel Groete vanaf die Huis dierbares, Ek is Elrah van ritmiese diens. Ek het vandag by u aangesluit om u op reis te neem en vir u 'n bietjie te vertel oor wat die volgende paar maande voorlê vir planeet Aarde. Die eerste vier maande van 2019 gaan groot wees vir die hele [...]

Afrikaans, November 2018 | Herstel2018-11-19T16:20:11-08:00
30 10, 2018

Afrikaans, October 2018 | Genade

2018-10-30T07:49:40-07:00

Oktober 2018 Genade Goeie dag Geliefdes, Ons kom gesels vandag met julle aangesien jul spel hier op aarde nou 'n ander vlak bereik het. Ons is so ongelooflik trots op julle almal, want julle het besluit om julle vlerke te verwyder, na die Aarde te kom en 'n sluier van vergeetagtigheid aan te trek. Julle [...]

Afrikaans, October 2018 | Genade2018-10-30T07:49:40-07:00
28 09, 2018

Afrikaans, September 2018 | Seksuele Genesing van die Mens

2018-09-28T15:59:43-07:00

September 2018 Seksuele Genesing van die Mens Wees gegroet, Dierbares. Ek is eM, en ek kom vandag na julle met 'n baie spesiale intensie. Soos jul dalk weet, is ek 'n gebalanseerde entiteit. Ek hoef nie my energie in manlike of vroulike aspek of‘geslag’ te deel of skei nie. Aan hierdie kant van die sluier [...]

Afrikaans, September 2018 | Seksuele Genesing van die Mens2018-09-28T15:59:43-07:00
17 09, 2018

Afrikaans, August 2018 | Spiraal Tydruimte

2018-09-27T15:09:54-07:00

Augustus 2018 Spiraal Tydruimte Wees gegroet, Dierbares. Ek is die Bewaarder van Tyd. Daar was net 'n oomblik, waar ons moes besluit wie inkom en ek het na vore gekom, aangesien hierdie onderwerp my veld van kundigheid is. Soms kom ons ook as die kollektiewe geheel in, maar ek is die Bewaarder van Tyd, en [...]

Afrikaans, August 2018 | Spiraal Tydruimte2018-09-27T15:09:54-07:00
Go to Top